Written by Pieter Scholtz. Posted in Geskrewe Preke
Inleiding
Die ywerige, vurige, en geliefde leier Apostel, Petrus, skryf hierdie ‘kosbare’ brief omstreeks 65 A.D. vanaf Babilon (5:13) aan die vreemdelinge in die verstrooiing – d.w.s. aan gelowiges wat voor vervolgers uit moes vlug en heel waarskynlik al hul besittings moes prysgee, en ontsettende pyn en lyding moes verduur. Petrus is baie lief vir die woord ‘kosbaar’ en in die lig van kosbaarhede wat vervolgde Christene noodwendig moet verbeur, noem en beskryf hy dan juis in sy briewe 5 kosbare skatte wat hulle dan as ewige, onmisbare en onvernietigbare winste behaal.
Lees verder
Druk
E-pos
Written by Pieter Scholtz. Posted in Geskrewe Preke
(boodskap 1)
Hier een vd sterkste ankers van geloof vir elke Christen wat weet hy kan sit in hemelse plekke in Christus, in heiligheid stap op aarde en oorwinnend kan stry teen owerhede en bose magte in die lug. Eerste 3 hoofst. leerstellig - laaste 3 prakties. 1,2 ‘EK IN CHRISTUS’ ; 3 ‘CHRISTUS IN MY’ ; 4-6 ‘CHRISTUS DEUR MY’. R Paxon - ‘wealth, walk, warfare ... grand canyon’
Vir armes: ‘die onnaspeurlike rykdomme van Christus’; die swakkes: ‘die onnaspeurlike grootheid van Sy krag vir ons ... in ons’: die stryders: ‘die volle wapenrusting van God’, vir elke Christen - ‘vervul tot AL die volheid van God 3:19.
Lees verder
Druk
E-pos